Skip to content

Latest commit

 

History

22 Commits

Folders and files

NameName
Last commit message
Last commit date
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 
 

Repository files navigation

Skaak

Ek wil 'n skaakprogram skryf wat twee mense teen mekaar kan laat skaak speel. Dis nog nie klaar nie.

Doel

Die doel is om toevoer by die gebruiker te kry in skaaknotasieformaat (teks) en dit dan te interpreteer en 'n skaakbord met stukke daarop met karakters voor te stel as afvoer. 'n Teksgebaseerde skaakbord.

Struktuur

Die kode bestaan tans uit vyf kodelêers en vyf "headers", een vir elk van die kodelêers wat nie die main()-funksie bevat nie en een met konstantes.

Die .cpp-lêers is almal in die vouer genaamd "src", en die "headers" is in "inc".

About

Ek wil 'n skaakprogram skryf wat twee mense teen mekaar kan laat skaak speel. Dis nog nie klaar nie.

Resources

Stars

0 stars

Watchers

0 watching

Forks

Releases

Packages

Contributors

Languages